Modulekode | AAK 807 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die teoretiese basis van konsepte wat verband hou met intervensie met spesifieke verwysing na sosiale insluiting en gemeenskapsbetrokkenheid op verskillende vlakke word gedek. Na afloop van hierdie module moet die student in staat wees om • begrip en insig in relevante AAK-intervensiestrategieë te demonstreer deur dit toe te pas op verskillende gevallestudies; • die nodige vaardighede in die ontwerp van toepaslike intervensieplan vir spesifieke gevalle te hê; en • begrip te toon rakende die belangrikheid van spanwerk en samewerking in die veld van AAK en erge gestremdheid deur verskillende spanlede in die intervensieproses te betrek. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App